Eventfinder

Pieter Rischmüller

Rischmuller Bio

Piet Pompies het ontstaan saam met DJ Ossewa sowat 9 jaar gelede. Intussen het DJ Ossewa 90 albums en 3 Live DVD’s op die mark.

Die laaste album saam met DJ OSsewa wat Piet Pompies opgeneem het is getitel “Briljantjie”. Piet is gebore op 27 Nov 1975, in Pta.

Hy het sy proffesionele loopbaan begin as sound tech, en later as radio omroeper en sport kommentator voordat hy sy vlerke weier gesprei het en die musiekwereld betree het.

Tans werk hy steeds ook as radio aanbieder en eiendomsagent asook MC by geleenthede.

Fackebook Blad: https://www.facebook.com/pietpompiesinfo/

×
×

Cart