Eventfinder

Munro

Munro Bio

Die sanger en liedjieskry- wer, Munro du Toit, is in die Suid-Afrikaanse dorp, Sabie gebore. Hy het sy eerste BAND begin toe hy 14 jaar oud was en is van daaraf aktief betrokke by musiek en televisie.

In 2007 was hy ‘n finalis in die re- aliteits musiek telelivisie produksie, “South African Idols”. Munro het 2 albums geskryf, vervaardig en vry- gestel, met sy oorspronklike groep, Alpha Bell. In 2009 het hy sy eerste solo album, “One Way Ticket”, vry- gestel, wat vir ‘n hele paar nommer

1 treffers gesorg het. In 2012 is Munro ‘n finalis in KykNet se “Ons Soek DIE SANGER”.

As beide ‘n Engelse en Afrikaanse liedjieskrywer en kunstenaar, het Munro al vir meer as ‘n dekade ‘n wye spektrum van luisteraars vermaak.

Hy is al op verskeie TV programme, soos Egoli, Binnelanders, Kwela, Fi- esta, Roer en baie meer gesien.

Munro het gedurende Julie 2013 die self-geskrewe album, “Goeie Dae” vrygestel , wat uit 11 Afri- kaanse –en 2 Engelse liedjies bestaan, en wat beloof om heelwat treffers op te lewer.

Van die treffers wat al al uit Munro du Toit se pen uitgekom het is: “Storm in my hart” van Andriette; Sy eie “Boer en Brit”, “Outeniquaberge”, “Nuwe Maan”, “Superfine” en vele meer.

MUNRO, GOEIE DAE—NOU BESKIKBAAR!

Insluitende die Treffers:

Boer en Brit, Nuwe Maan, Outeniquaberge, Fire in your eyes en vele meer!

Munro du Toit en Elizma Theron – Oppad na jou: https://www.youtube.com/watch?v=vdLK3Xgrmlg&feature=youtu.be

Munro – Nuwe maan: https://www.youtube.com/watch?v=Bs7ZmWlz5_Q&feature=youtu.be

×
×

Cart