Eventfinder

Chane Valentine

Chané Valentine Bio

Hi, my naam is Chané Valentine. Ek is spontaan, “classy”, het ‘n skerp sin vir humor, is gedrewe en passievol.

Dis lekker om jou te ontmoet.

Ek is ‘n groot musiek liefhebber and dis hoekom ek doen wat ek doen. My droom is om eendag ‘n “Grammy” toekening te ontvang en op die rooi tapyt te loop in L.A. Ek sal graag ‘n baie suksesvolle besigheids vrou wil word, gelukkig getroud wees eendag met kinders indien dit die Here se wil is asook ‘n klomp diere wil hê. Ek is ‘n saggeaarde en liefdevolle mens en is passievol oor diere en hulle welstand. My wens is om mense te inspireer en te motiveer, om hul drome na te streef en om nooit op te gee nie.

Harde werk word altyd beloon. Dit gaan nie oor my en my talente nie, maar oor wat ek doen met die talente waarmee God my geseën het.

Chané Valentine Facebook Blad: https://www.facebook.com/chane.valentine.5/

×
×

Cart